Welkom / Welcome

Hierdie is ‘n blog oor die sogenaamde Scholarship of Teaching-Learning. Dit gaan oor die wetenskap van onderrigleer, om navorsing daaroor te doen en dit op te skryf vir publikasie. Die doel van die blog is om te dien as ‘n elektroniese gesprekforum. Dit is ‘n plek om idees en hulpbronne te deel.

But we are only starting out and still need to add a lot of content. The About page in the tabs at the top of the page will tell you more about SoTL. We also want to add examples of SoTL research and research methods. But first, we want to build our list of posts, which you can read via the links on the righ hand side of the page.

Hoe kan jy betrokke raak?

  • Lees die SoTL blog. As jy die blog volg, ontvang jy sommer die nuwe inskrywings per epos.
  • Vertel vir kollegas, stuur die URL aan.
  • As jy graag vir die blog iets wil skryf, kontak vir Gerda Reitsma by Akademiese Steundienste of Waldo Krugell by Skool vir Ekonomie en ons nooi jou graag as ‘n SoTL outeur. Ons dink veral aan ITOU deelnemers, paneellede, personeel wat op onderrigkomitee’s dien, en almal en enige iemand wat belangstel in onderrigleer. Bydraes in Afrikaans of Engels sal reg wees.
  • Miskien wil jy nie self iets skryf nie, maar net hulpbronne deel. Voeg jou opmerkings by die blog posts, of raak betrokke as outeur.
  • Of dalk het jy ontwerpvaardighede en wil graag die voorkoms oordoen – ons wil net iets aan die gang kry en gebruik sommer ‘n gratis WordPress tema – so¬† skryf ‘n epos en ons maak ‘n plan.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s