Welkom / Welcome

Hierdie blog gaan oor die geleerdheid van onderrigleer, maar scholarship is dalk makliker verstaanbaar. It is about teaching-learning in higher education, but not only the HOW, also the WHY. Dit gaan oor die wetenskap van onderrigleer en navorsing oor onderrigleer.

Die doel is om ‘n elektroniese forum te skep waar NWU-Puk personeel (en dalk ander) wat belangstel, hulpbronne en idees kan deel oor onderrigleer. Ons hoop dat dit die gesprek verder kan neem en meer volhoubaar kan maak as af en toe by by forum, of oor ‘n koppie koffie – maar dit is nie dat ons wil wegdoen met die koffie nie.

Ons weet nog nie mooi wie belangstel en hoe dit gaan ontwikkel nie, maar ons hoop dat sommer baie mense betrokke sal wil raak. Dalk wil jy insigte, of net ‘n lys van handige skakels deel. Jy kan saampraat (in Afrikaans of Engels) of net saamluister. As jy betrokke wil raak as outeur, of die persoon wil wees wat die blog ‘n make-over gee, tree gerus met ons in verbinding:

  • As dit gaan oor SoTL, kontak vir Gerda by AS.
  • As dit gaan oor die blog self, kontak vir Waldo by Ekonomie.
Advertisements

One comment

  1. Hi, this is a comment.
    To delete a comment, just log in, and view the posts’ comments, there you will have the option to edit or delete them.

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: