Monthly Archives: January 2013

Meer oor die vervlegde-leer / Blended learning werkswinkel

Op 30 Januarie het Akademiese Steundienste ‘n werkwinkel gehou oor vervlegde-leer en die keuse van tegnologie vir jou module. Vervlegde-leer is wanneer jy ‘n kontaksessies kombineer met tegnologie: voor klas, in klas, na klas, of met assessering. Kobus le Roux, Juan Steyn en Henk Louw was die aanbieders. In die eerste gedeelte van die werkswinkel […]

Werkswinkel oor vervlegde leer / blended learning

Tegnologie keuse vir vervlegde leer Akademiese Steundienste en die Fakulteite Lettere en Wysbegeerte bied volgende week saam ‘n werkssessie aan oor “Tegnologie keuse vir vervlegde leer (Blended Learning)”. Die doel van die sessie is om tegnologie√ę te “showcase” en om ‘n raamwerk of twee voor te stel waarmee die toepaslikheid van ‘n betrokke tegnologie bepaal […]

#EdTech tools, tips and tricks

I read a good post on the HBR blog network this morning, telling a dear colleague to put down the notebook and start using the tools that will get things done. Much the same can be said to our new intake of first-year students: leave the old exam pad at home, look beyond Word and […]

SoTl studies – opsommings

Link to Minnesota University

Hoe om jou iPad te gebruik in 2013

So aan die begin van die nuwe semester word werkplanne afgestof en hier en daar besin ‘n kollega oor hoe sy/hy hierdie jaar nuwe waarde kan toevoeg. Ek hoop om binnekort ‘n eie #EdTech aanbieding reg te h√™ om vir studente meer te vertel oor hoe hulle tegnologie en nuwe (sosiale ) media kan gebruik […]

A few first thoughts on games and badges

At the start of the new academic year I am reading and thinking about the so-called gamification of education. I have not read enough for a proper overview, but want to get some thoughts out there. Put very basically, the idea is that learning can occur through play. That does not mean that there has […]

SoTL blogging advice for 2013

Life is slowly returning to campus and Gerda and I have some big plans for this blog in 2013. We think that we now have a proof of concept and soon we will be sending out a call for authors and collaborators. To get your blog posting juices flowing, here is some good advice from […]