Monthly Archives: July 2013

The future is now – 15 things

The future is now – 15 things Kyk gerus wat word hier voorgehou as die 15 tendense in hoër onderwys – nogal iets om in gedagte te hou!

SoTL befondsing

‘n Hele aantal dosente het aansoek gedoen vir die SoTL fondse wat hierdie jaar beskikbaar gestel is.  Al die aansoeke is baie streng deurgewerk en volgens SoTL kriteria geëvalueer.  ‘n Totaal van 16 Projekte word vir 2013/2014 befonds. Die meeste aansoeke het vanuit Gesondheidswetenskappe en Opvoedingswetenskappe, met enkeles uit Ekonomiese wetenskappe en Teologie. Hou gerus hierdie […]

SoTL journals

SoTL journals   Hier is ‘n nuwe joernaal waarin Ekonomie hulle Onderrignavorsing kan publiseer. International Review of Economics Education.