SoTL befondsing

‘n Hele aantal dosente het aansoek gedoen vir die SoTL fondse wat hierdie jaar beskikbaar gestel is.  Al die aansoeke is baie streng deurgewerk en volgens SoTL kriteria geëvalueer.  ‘n Totaal van 16 Projekte word vir 2013/2014 befonds. Die meeste aansoeke het vanuit Gesondheidswetenskappe en Opvoedingswetenskappe, met enkeles uit Ekonomiese wetenskappe en Teologie. Hou gerus hierdie spasie dop soos ons terugvoer oor die projekte gee.

Advertisements

Leave a Reply

Fill in your details below or click an icon to log in:

WordPress.com Logo

You are commenting using your WordPress.com account. Log Out / Change )

Twitter picture

You are commenting using your Twitter account. Log Out / Change )

Facebook photo

You are commenting using your Facebook account. Log Out / Change )

Google+ photo

You are commenting using your Google+ account. Log Out / Change )

Connecting to %s

%d bloggers like this: