Monthly Archives: September 2013

SoTL werkwinkel

Hi almal – ek bied Woensdag 18 September 14:00 – 16:30 weer ‘n werkswinkel oor SoTL aan. Ons gaan na ‘n eenvoudige 6-punt plan kyk oor hoe om goeie onderrig na SoTL te verander – en te publiseer! Die praktyk van Akademieskap van Onderrig-Leer (AvOL) Datum:  18 September 2013Plek:  Tarentaal LokaalTyd:  14h00-16h30 U word uitgenooi na […]