Tag Archives: MarkWrite

Meer oor die vervlegde-leer / Blended learning werkswinkel

Op 30 Januarie het Akademiese Steundienste ‘n werkwinkel gehou oor vervlegde-leer en die keuse van tegnologie vir jou module. Vervlegde-leer is wanneer jy ‘n kontaksessies kombineer met tegnologie: voor klas, in klas, na klas, of met assessering. Kobus le Roux, Juan Steyn en Henk Louw was die aanbieders. In die eerste gedeelte van die werkswinkel […]