Tag Archives: tegnologie

Werkswinkel oor vervlegde leer / blended learning

Tegnologie keuse vir vervlegde leer Akademiese Steundienste en die Fakulteite Lettere en Wysbegeerte bied volgende week saam ‘n werkssessie aan oor “Tegnologie keuse vir vervlegde leer (Blended Learning)”. Die doel van die sessie is om tegnologieĆ« te “showcase” en om ‘n raamwerk of twee voor te stel waarmee die toepaslikheid van ‘n betrokke tegnologie bepaal […]